Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kommetjie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kommetjie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 86 resensies.

Kommetjie

Aloe Cottage

"So central to everywhere we wanted to go. Very pretty."

Kommetjie

Storyhouse

"Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie."

Kommetjie

Beach Point on the Beach Holiday Villa

"Soms loop daar water in see wat voel of daar chemikalieë in is. Die water het die kinders se velle gebrand!"

Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift

"Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer."

Kommetjie

34 Disa Avenue

"Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien."

Kommetjie

Aloe Cottage

"Pragtige dorpie."

Kommetjie

Aloe Cottage

"Lekker rustige plekkie, alles (winkels, ens.) is naby gelee."

Kommetjie

Peaceful Kom

"Behalwe die fantastiese strand is daar heelwat om te doen in en om Kommetjie. Ek beveel Kommetjie se pizzas en Scarborough se Hub Cafe aan."

Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift

"Pragtige bestemming."

Kommetjie

Sand Castle

"Kommetjie is stil maar daar is genoeg om te sien en te doen. Dit is naby goeie restaurante en winkels. Dit is ook nie ver van Kaapstad self af nie, baie besienswaardighede in omgewing. "

Kommetjie

Lighthouseway

"Rustige area alhoewel 'n entjie uit Kaapstad en ander omliggende dorpies. Sal weer hier oorbly."

Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift

"Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens. "

Kommetjie

Bahari Beach Apartment - Original

"Baie oulik! Stil en rustig. Met heerlike koffiewinkels."

Kommetjie

4 Somerset Way BnB

"Ver van stad, besienswaardighede en fliek."

Kommetjie

Aloe Cottage

"Mooiste strand ooit, pragtige kusdorpie."

Kommetjie

Lighthouseway

"Wonderful for a family holiday."

Kommetjie

Aloe Cottage

"Pragtige plek met 'n wonderlike strand"

Kommetjie

Kommetjie Villa Klein Slangkop Estate

"Baie mooi, rustig en natuurskoon."

Kommetjie

Lighthouseway

"Baie sentraal om ander besienswaardighede in die omgewing te verken."

Kommetjie

5 Pelican Place Garden Apartment

"Baie mooi omgewing en binne bereik van talle ander besienswaardighede."

Kommetjie

Holiday House

"Alhoewel Kommetjie nie werklik 'n swemstrand het nie, het ons wel heerlik gekuier op Longbeach en die kinders het lekker visgevang en ons kon lekker stap en die vuurtoring is ook 'n pluspunt! Verder is Kommetjie naby alles in die Kaap en het wonderlike natuurskoon! Ons het die mooiste foto's geneem."

Kommetjie

Holiday House

"Pragtige omgewing."

Kommetjie

Lighthouseway

"Very glad we stay over there. Close to everything actually, nice and quiet! Enjoyed it very much!"

Kommetjie

Storyhouse

"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."

Kommetjie

34 Disa Avenue

"Piece of paradise."

Kommetjie

Storyhouse

"Baie rustige plekke en baie om te sien."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 86