Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Kommetjie

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Kommetjie van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kommetjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kommetjie Selfsorg-eenhede

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kommetjie

Nautical Loft is op die eienaar se perseel in die kusdorpie Kommetjie naby Kaapstad. Die privaat solderwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie

Strand Idyll is 'n selfsorghuis in Kommetjie, net 1 erf van Die Kom ? Kommetjie se seefront af. Die eiendom is naby die Outerkom-branderplankryplek en ook naby winkels, koffiewinkels en restaurante. Die huis is ges...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie

Mountain and Sea is 'n woonstel in Kommetjie met 3 privaat woonstelle vir vakansiegangers. Die akkommodasie is naby die strand geleë en bied wonderskone see- en berg-uitsigte. Kom ontspan in die sonnetjie op die ho...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

Long Beach Loft is 'n bekoorlik gemeubileerde solderwoonstel wat tussen melkhoutbome in Kommetjie skuil. Die solderwoonstel bied 'n uitsig oor die see en op Tafelberg, en is net 4 huise of 50 m van Long Beach af - '...

Vanaf
R3 210
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die omgewing is totaal ongerep. Stap bloot van jou voordeur af tot op Long Beach ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie

Dié ruim, losstaande oopplan-gesinshuis met fantastiese see-uitsigte en 'n lowergroen tuin is geleë in Ou Kommetjie, net 150 meter van die see af. Jou gasheer is jou buurman, maar geen geriewe word gedeel nie. D...

Vanaf
R1 059
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kommetjie

A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike p...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie

Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Long Beach is ongeveer 7 minute se stap ver en koffiewinkels en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie

5 Pelican Place is in Kommetjie net 200 m van die strand af. Dit is naby Kaappunt, Imhoff Farm en ander besienswaardighede in die suidelike Skiereiland. Dit is ideaal vir gesinne of vriende. Verblyf word in 2 priva...

15% af Aanbod!
VanafR7 000
R5 950
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kommetjie

Turrakom is ’n gerieflike vierslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg, op die rand van die water, met van die beste uitsig in Kommetjie. Die huis bied alles wat jy sal nodig hê vir ’n lang vakansie saam met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kommetjie selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kommetjie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kommetjie akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]