Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 6 - 33 lekke plekke om te bly
Noordhoek Beachview Villa is 'n luukse selfsorgvilla met 'n pragtige see-uitsig, soutwaterswembad en 'n warm atmosf...
Little Paradise is teen die heuwels van die Silvermine Natuurreservaat geleë en bied pragtige, panoramiese uitsigte...
Capri House is die ideale selfsorg-gesinswegbreek met 'n fantastiese ligging in die stil Capri Village-buurt, net '...
Sacred Mountain Lodge is aan die einde van 'n landelike laning, 'n klipgooi van die ongelooflike, uitgestrekte, wit...
'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant ...
Jangada Cottage is in Sun Valley in Kaapstad geleë en is 'n gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie ...
Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noo...
Villa Sefarina is 'n bekoorlike villa aan die voet van Chapmanspiek in Noordhoek. Dit bied ruim en gerieflike selfs...
Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervilla wat teen die hange van die bekende Chapm...
2Oceans Apartments is geleë in die windbeskutte Fishoekvallei, tussen twee oseane. Die twee stylvol versierde selfs...