Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kosmos

4.3 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Kosmos van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Kosmos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kosmos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosmos B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kosmos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kosmos B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos

Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Dié B&B het uitsigte oor die dam en het ook 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos

Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Ons grasdak-toevlugsoord is 'n ideale ontmoetingsplek vir resiger...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kosmos

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest House is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge. Die gastehuis het 12 slaapkamers wat stylvol ge...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Tuskers Bush Lodge is reg langs die Olifant-bewarea in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in luukse kamers, net 'n entjie van die olifantstalle af. Gaste kan gerus die bosveld se rus en vrede kom ge...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Melodie, Bojanala

Incredible Stay bied gehalteverblyf met 'n kalmerende atmosfeer in Hartbeespoort. Die gastehuis het verskillende kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamers het dubbelbeddens, en 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Noordwes

Rivendell House is in Hartbeespoortdam in Noordwes en die area is bekend vir perdritte, riviervlotvaart, warmlugballonvlugte en ikoniese besienswaardighede soos die kabelkarretjie, Olifantbewarea en die Bush Babies ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Migdâsh Guesthouse is aan die oewer van die Magaliesrivier in Hartbeespoort. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede, geriewe en doendinge in die omgewing. Gaste het toegang tot die pragtige Magaliespark-oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kosmos B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kosmos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kosmos akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]