Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kosmos

4.3 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Kosmos van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Kosmos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kosmos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosmos gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kosmos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kosmos Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 200
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kosmos

Kosmos Lodge is in Hartbeespoortdam, 'n area wat bekend is vir vlotriviervaart, perdryritte, kultuurtoere, wild en die natuur. Dit is die perfekte wegbreek vir dië wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad se ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Kosmos

Kosmos View bied 2 selfsorgwoonstelle en is ideaal geleë in Kosmos met fantastiese uitsigte oor die dam. Gaste kan kies om in die 'Pool Side Apartment' of in die 'Upstairs Panarama Apartment' te bly. 'Pool Side Ap...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Kosmos

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Kosmos

La Dolce Vita Guest House is 'n pragtige gastehuis in die skilderagtige dorpie, Kosmos, en bied 'n tikkie ouwêreldse romanse en 180°-uitsigte oor die Hartbeesboortdam. Dis die perfekte plek vir dekadente pieknieks...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kosmos

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

El Shadai Guest House is in die Magaliesberge geleë, kyk uit oor die Hartbeespoortdam en spog met asemrowende uitsigte. El Shadai, wat "meer as genoeg" beteken, is al wat jy benodig om weg te breek van die rep en r...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Annies Boutique Guest House & Garden Spa is in Schoemansville, Hartbeespoort met 'n pragtige uitsig oor die dam met die berge in die agtergrond. Daar is 6 kontemporêre en individueel versierde kamers en elke kamer...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Mister C is in die voorstad, Schoemansville, in Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek, sowat 70 km van Johannesburg en Pretoria af. Verblyf word in 2 ruim, luukse suites gebied. Elke suite is ges...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Damview Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Hartbeespoort se natuurlike omgewing. Dit is ongeveer 5 km van verskeie restaurante en winkelsentrums af. Damview Holiday Accommodation word besit en...

20% af Laaste Kans!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

The Art Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Schoemanshoek by die Hartbeespoortdam. Die rustige wegbreekplek is in 'n pragtige omgewing met 'n hele aantal restaurante en winkels baie naby. Verblyf wor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge en besienswaardighede af. Dié gastehuis het kamers wat elk 'n privaat ingang het en geskik is vir...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Guesthouse Serenity is sowat 10 minute se ry vanaf Hartbeespoortdam op die ou Rustenburg-pad in die rigting van Sun City en Pilanesberg Nasionale Park. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf in ruim kamers omring de...

15% af Winteraanbod!
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat ons vir gaste bied nie. Ontsnap uit die gejaag van die stad en kom ontspan by die Hartbeespoortdam in ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Pumleni Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberg-streek in Hartbeespoort. Hartbeespoort word omring deur die Hartbeespoortdam, aan die voet van die skouspelagtige Magaliesbergbergreeks. Die verblyf beskik ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melodie, Bojanala

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe. ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

The Blue Crane Villa is geleë in Hartbeespoort se rustige natuurskoon en bied vrede en afgesonderde privaatheid in 'n luukse kombinasie van gesofistikeerde eenvoud en gerief. Hierdie oopplan-huis aan die waterkant ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Club Cocomo bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer. Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Dié gastehuis word deur die majestueuse Magaliesberge omring, in 'n area waar jy waarlik jou skoene kan uitskop terwyl jy na die visarend in die verte luister. Château la Mer Exclusive Guesthouse is 'n luukse, Fra...

Vanaf
R1 975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Ponciana Superior Guesthouse het die Tripadvisor-toekenning in 2013 ontvang, en is 'n eksklusiewe, luukse gastehuis in Ifafi. By ons verloor gaste hulself in die wonderskone uitsigte en sonsondergange oor die Hartbe...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Woodlands Villa is 'n ruim Toskaanse-styl villa op die rustige en eksklusiewe Westlake Country and Safari Estate in Hartbeespoort. Westlake Country and Safari Estate is in die Magaliesberg-biosfeer en gaste kan 'n u...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kosmos gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kosmos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kosmos akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]