Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kosmos

4.3 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Kosmos van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Kosmos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kosmos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosmos wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kosmos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kosmos Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Kosmos

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Bojanala

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Vanaf
R384
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Shangrila-Innibos word omring deur die majestueuse Magaliesberge en is oorkant die bekende toevlugsoorde vir olifante en apies geleë. Hartbeespoortdam is dié plek om te wees, of dit nou vir 'n Sondaguitstappie, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Tropical Gardens Lodge bied sakpasverblyf en is 5 minute se ry van Hartbeespoortdam af geleë. Dit is ideaal geleë vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaappplek naby 'n verskeidenheid besienswaardighede e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge op 'n natuurlandgoed aan die voet van die Magaliesburg-berge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere. Daar is 'n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Cock & Bull is 'n kroeg, restaurant en verblyf aan die voetheuwels van die Magaliesberge. Dit is 40 minute vanaf Pretoria, Johannesburg en Rustenburg en 7 km vanaf Hartbeespoortdam. Naweek- en oornagreisigers is mee...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome. Ons het 3 dubbelkamers, 2 selfsorgwoonstelle en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met l...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Oxwagon Lodge op die Hartbeespoortdam is 'n spesialiteitslodge en 'n unieke partytjie-venue. Dit is die ideale plek vir troues, vieringe, konferensies, familie-reünies en romantiese naweekwegbreke. Hier kan gaste '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Skeerpoort, Bojanala

Reeds River Lodge is langs die Skeerpoortrivier geleë en bied 'n uitsig oor die Magaliesberge. Dié lodge bied verskeie verblyf-opsies in 8 volledig ingerigte selfsorg-eenhede. Ons eenhede wissel van slaapplek vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Cheetah Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein gaste-lodge op die De Wildt-pad, 12 km van Hartbeespoortdam af. Die lodge is die ideale wegbreek uit die stad, na lowerryke tuine en 'n rustige bos-atmosfeer. Verb...


Wildsplase binne 50 km vanaf Kosmos

Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

aha Lesedi Lodge bied B&B-verblyf en is sowat 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié lodge bied 'n kultuurdorpie-ervaring en is naby die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Verblyf word geb...

Vanaf
R1 135
per nag (plek vir 2)
Lodge in Skeerpoort, Bojanala

Remhoogte Mountain Lodge is op ’n produserende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Gaste kan tussen 5 Crafters Lodge-eenhede of 3 Mountain Logde-eenhede kies. Die Crafter...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schietfontein, Bojanala

De Wildt 4x4 skuil aan die noordelike voorheuwels van die Magaliesberge. Dit is net 20 km vanaf en sentraal tussen Pretoria en Brits geleë. Verblyf by De Wildt 4x4 bestaan uit 'n houthuisie, die plaashuis, struktu...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Brits, Bojanala

Dassie Paleis bied 'n bosveld-ervaring met volop voëllewe en beeldskone, inheemse flora en dit word omring deur die granietkoppies van Brits in Noordwes. Die gastehuis is vernoem na die honderde dassies wat vryli...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Dis 'n Fees Akkommodasie bied rustige selfsorgverblyf aan 22 gaste in die bosveld 6 km vanaf Brits. Die selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 tot 6 gaste word omring deur bome, wild wat vrylik rondloop en 'n verske...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Kosmos wildsplase blad - loer bietjie na ons groot reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kosmos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kosmos akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]