Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Graskop (38)
Hazyview-Vakansiedorp (7)
Hoedspruit (104)
Kiepersol (27)
Ohrigstad (2)
Pelgrimsrus (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (405)
B&Bs (30)
Wildsplase (118)
Hotelle (10)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (200)

Resensies van Kruger Tot Canyons

4.4 / 5  
volgens 1025 resensies
Lees regte resensies van Kruger Tot Canyons van 1025 geverifieerde gaste.
Indien jy Kruger Tot Canyons besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kruger Tot Canyons.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger Tot Canyons wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger To Canyons Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kruger Tot Canyons Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat, Kruger tot Canyons

Raptor Retreat Game Lodge is in die Balule Parsons Natuurreservaat, 40 km noord van Hoedspruit, geleë. Die omgewing is veral bekend vir sy staproetes, wildkyk, safari's en ikoniese besienswaardighede, onder meer Mo...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Nsele Safari Lodge is ’n boslodge in Guernsey Privaat Natuurreservaat binne die Groter Krugerwildtuin. Daar is ’n verskeidenheid wild- en voëllewe in hierdie reservaat, insluitend buffels, kampeelperde, sebras ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

Shikwari Game Reserve bied verblyf op die reservaat naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete. Verblyf by die reservaat word in 2 kampe aangebied en beskik oor 6 grasdak-suites en 4 Pangolin-rondawels. Die 6 l...

40% af Aanbod!
VanafR34 111
R20 467
per nag (plek vir 10)
Lodge in Kruger tot Canyons

Tulela Safari Lodge is 'n eksklusiewe safari-lodge in 'n privaat area in die Krugerwildtuin, wat alle maaltye by die verblyftarief insluit. Dié lodge spog met luukse verblyf en is onder groot ou bome op 'n haarnaal...

20% af Aanbod!
VanafR2 700
R2 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

Vanaf
R25 000
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Nyumbani Estate Safari Bush Lodge is 'n omgewingsvriendelike safari-lodge in 'n groot 5 privaat wildreservaat. Die lodge bied luukse safari-avonture en is ideaal vir gaste op soek na 'n gemaklike boswegbreek. Die l...

25% af Aanbod!
VanafR2 985
R2 239
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 gaste b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Graskop, Kruger tot Canyons

In die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete in Mpumalanga, sal jy die oord vind. Die oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Ons is naby aan die Kr...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

Moholoholo Forest Camp lê in die skadu van die majestueuse Drakensberge en is 'n intieme lodge tussen Afrika se massiewe kinabome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voël- en dierspesies is. Die Forest Camp en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kruger Na Canyons wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kruger Na Canyons akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kruger Na Canyons akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]