Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Graskop (38)
Hazyview-Vakansiedorp (7)
Hoedspruit (104)
Kiepersol (27)
Ohrigstad (2)
Pelgrimsrus (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (405)
B&Bs (30)
Wildsplase (118)
Hotelle (10)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (200)

Resensies van Kruger Tot Canyons

4.4 / 5  
volgens 1025 resensies
Lees regte resensies van Kruger Tot Canyons van 1025 geverifieerde gaste.
Indien jy Kruger Tot Canyons besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kruger Tot Canyons.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger Tot Canyons selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger To Canyons Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kruger Tot Canyons Selfsorg-eenhede

199 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Kruger tot Canyons

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

The Bush Hut is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied privaat selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Kruger tot Canyons

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende K...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Leadwood Lodge bied 5 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

The Hidden Valley is op die oewer van die Blyderivier en bied 'n rustige wegbreekplek tussen sitrus- en mango-plase. Gaste kan tussen 2 houthutte met slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig oor die rivier kies. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graskop, Kruger tot Canyons

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga. Die bekoorlike, weg...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Kruger tot Canyons

Rivendell Trout Estate is op die roete na die Krugerwildtuin en sentraal genoeg vir 'n gaste om Dullstroom, die Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus te besoek. Die Rivendell kothuise is aan die oe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kruger tot Canyons

Lemara Wildteelplaas skuil op 'n wildsplaas 25 km vanaf Hoedspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié top vakansiebestemming is die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgel...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R2 063
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hazyview, Kruger tot Canyons

21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier geleë en dit kyk oor die Da Gama-meer waar gaste kan gaan swem, visvang ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hazyview, Kruger tot Canyons

Poinsettia Family Cottage is op 'n piesangplaas in die Burgershall-omgewing geleë. Dié plaas is net 13 km vanaf Hazyview en 23 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Poinsettia Family Cottage het 3 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kruger Na Canyons selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kruger Na Canyons akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kruger Na Canyons akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]