Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Krugersdorp Noord

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Krugersdorp Noord van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Krugersdorp Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Krugersdorp Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Noord gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krugersdorp Noord Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Krugersdorp Noord

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate Shopping Mall en die Ticketpro Dome. Monte Casino is sowat 7 km van ons af e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Heuwels, Johannesburg

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Randpark Ridge

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die verblyf by Vanilla Guestho...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord, Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin, Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 kamers: die Tuinkamer, die ruim Upstairs Ateljee-suite en die Standaard-sakpaskamer....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

Artspace Guest Suites bied gaste-eenhede aan op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit dien as die ideale basis vanwaar die omliggende om...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen, Quellerina

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Krugersdorp Noord gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Krugersdorp Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Krugersdorp Noord akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]