Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Krugersdorp North

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Krugersdorp North bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16 resensies.

Krugersdorp Noord

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Netjies en veilig met alles naby mekaar."

Krugersdorp Noord

Monument Selfsorg Gastehuis

"Lank daar gebly. Dis boomryk, veilig en netjies. Klomp goed om te doen. Uiteet by die Key West Shopping Centre en die gholfbaan."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"It's quiet and I wish they had a spa around."

Krugersdorp Noord

De Villa Rosa Guest House

"Naby aan Key West - loopafstand as jy wil, en 'n goeie plek om meer van Muldersdrift en die Cradle of Humankind te besoek."

Krugersdorp Noord

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"Dit is veilig en rustig daar."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"Winkelsentrums is goed en is goed geleë."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"Baie groot winkelsentrums om te besoek."

Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse

"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."

Krugersdorp Noord

Gute Nacht Guest House

"Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe. "

Krugersdorp Noord

Gute Nacht Guest House

"Dit is 'n stil area en tog baie naby aan die groot winkelsentrums en die besienswaardighede wat daar is."

Krugersdorp Noord

Rabbit Hole Hotel

"Skoon dorp en natuur is mooi."

Krugersdorp Noord

No8 Guest House

"The Key West Mall and the lake next to it in Krugersdorp North is amazing."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem