Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Krugersdorp Noord

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Krugersdorp Noord van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Krugersdorp Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Krugersdorp Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Noord selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krugersdorp Noord Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

67 Viljoen Straat is in Krugersdorp-Noord en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord

The Fox Hole Guesthouse bied gerieflike verblyf in Krugersdorp aan in ’n woonstel wat op die perseel is waar die eienaars bly. Die losstaande woonstel is eksklusief en het ’n privaat buite-area. Dié oopplan-w...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Krugersdorp Noord

Cecil Knight Guesthouse het is in Krugersdorp geleë, ’n myndorp in die Wesrand. Dié dorp bied verskeie besienswaardighede soos die Krugersdorp Wildreservaat, Maropeng Visitor Centre, Walter Sisulu Botaniese Tuin...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Krugersdorp Noord

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monument, Krugersdorp

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum. Verblyf w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Oasis Retreat is 'n selfsorgwoonstel en het slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks is Krugersdorp. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Jacaranda Chalets bied selfsorg-eenhede in die stil buitewyk Rant-en-Dal in Krugersdorp. Die instansie is die ideale basis vanwaar gaste die area se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Verblyf by Jacaranda Ch...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chancliff, Rant-en-Dal

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge. Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Krugersdorp Noord selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Krugersdorp Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Krugersdorp Noord akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprek[email protected]