Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Krugersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Krugersdorp akkommodasie
84 lekke plekke om te bly
Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en...
Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is...
Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied die ideale sakpasver...
Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueus...
Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op ...
Isabel's B&B is in die mynstad Krugersdorp in die Wesrand geleë. Krugersdorp spog met topsportgeriewe, insluitend '...
Crystal Rose Lodge & Spa is in Krugersdorp 19 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gratis WiFi is beskikbaar en die l...
Windsong Living is op 'n 2,4 ha-perseel aan die voet van berge in Heuningklip geleë. Hiérkan gaste in privaat verh...
Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg va...
Die Sout en Peper Selfsorg bied bekoorlike selfsorgverblyf in Noordheuwel, 'n buitewyk van Krugersdorp. Die huis bi...