Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (6)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kuilsrivier

4.2 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Kuilsrivier van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Kuilsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kuilsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuilsrivier B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuilsrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kuilsrivier B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie. Antieke eikebome, historiese arg...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuilsrivier

Suzie's Coffee Shop Accommodation 2 is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, reg in die hartjie van Kuilsrivier. Die instansie het 'n handwerkwinkel en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt en middagete. Verbl...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim, Kuilsrivier

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kuilsrivier

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

11 on Berrie is in Brackenfell geleë en bied verblyf op ’n residensiële perseel. Die eenheid is naby die Brackengate Besigheidspark, en is sodoende ideaal vir sakereisigers. Dit is ook naby Tygervallei en Cape G...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

Vanaf
R613
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

By Shirley's Place sal jy amper so tuis voel soos by jou eie huis. Daar heers 'n hartlike atmosfeer en gaste kan die pragtige uitsig op die berg geniet. Shirley's Place beskik oor 3 verskillende gastekamers. Die 3 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Welkom by Haus Enzian ... As jy op soek is na akkommodasie waar jy kan ontspan, vars lug geniet en persoonlike aandag kry wanneer jy met vakansie gaan, of akkommodasie met 'n huislike atmosfeer soek wanneer jy op '...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kuilsrivier B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kuilsrivier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kuilsrivier akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]