Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (3)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Kuruman

3.2 / 5  
volgens 70 resensies
Lees regte resensies van Kuruman van 70 geverifieerde gaste.
Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kuruman.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kuruman Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kuruman

Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf. Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kuruman

El Dorado Lodge bied puik gastekamers in Kuruman. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik afsaalplek vir 'n vakansie- of sakewegbreek, of wat op pad is na 'n ander bestemming. Daar is 32 slaapkamers wa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kuruman

Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km van Kuruman af wat op die grens van die Noord-Kaap en Noordwes-provinsie geleë is. Die lodge bied...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kuruman

Chapman Safaris Game Lodge is sowat 9 km buite Kuruman op die Kathu-pad geleë. Kuruman is bekend vir skilderagtige natuurskoon en Die Oog, 'n geografiese fontein wat water diep uit die grond bring Dié lodge bied ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Kuruman

Shomatobe Lodge is 'n mooi lodge aan die buitewyke van Kuruman, 'n dorpie op die Noord-Kaap en Noordwes se grens. Die lodge bied 17 chalets of 5 selfsorg-eenhede. Die chalets het dubbelbeddens of enkelbeddens en el...

Vanaf
R684
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kuruman

Kuruman Paradise Lodge bied verblyf aan in gastekamers en is in Kuruman geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf by Kuruman...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 31 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Kuruman

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Red Sands Country Lodge is weggesteek in die Kuruman-heuwels. Net 15 km wes van Kuruman, sal jy hierdie rustige blyplekkie vind vir wanneer jy met vakansie of op 'n sakereis is. Red Sands is ideaal geleë tussen Kur...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Sisibala Game Reserve Lodge & Spa bied die ideale gesinsvakansie met 'n wild-ervaring wat gaste altyd sal onthou. Sisibala Game reserve is in die Kalahari geleë en bied dus asemrowende sonsondergange agter die berg...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kathu, Noord-Kaap

Cas Da Willa Lodge is 'n 15 ha-plaas van in Kathu, "die dorp onder die bome", in die Noord-Kaap, die land se grootste provinsie met die kleinste bevolking, geleë. Daar is heelwat geriewe beskikbaar en dis ideaal vi...


Wildsplase binne 100 km vanaf Kuruman

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

27-Degrees South Safaris is aan die voet van die Langeberge, net buite Olifantshoek en op een van die Kaap na Namibië-roetes geleë. Dié lodge het 7 en suite-chalets met slaapplek vir 20 gaste in totaal. Sommige ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kuruman wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kuruman akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kuruman akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za