Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Sea Spray

"Baie stil en rustig gewees."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

African Ambience Guest House

"Dit was 'n maklike ry van Johannesburg via die N17 en N2."

Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ramsgate Cottage

"Ramsgate-strand is netjies en skoon, kan die volgende plekke aanbeveel, Blue Lagoon Restaurant, Wafflehouse en dan die Crayfish Inn vir lekker maaltye!"

Uvongo, KwaZulu-Natal

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is 'n baie lekker plek om te gaan vakansie hou, jy moet net kyk waar jy bespreek sodat jy nie jou geld in die water gooi nie."

Tinley Manor, KwaZulu-Natal

Sea Paradise House

"Kort 'n goeie restaurant en winkel."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Rockview 43 - original

"Hibberdene is ook lekker klein en alle aktiwiteite is binne loopafstand. Die kinders het ook die waterwurm terdeë geniet. Die visvang kon beter. Soos gewoonlik het ek niks gevang nie, maar dis nie uniek aan Rockview nie. Ek blameer dit maar op my beperkte ervaring. "

Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Apartment 12

"Dit was die beste plek gewees. Relaxing en beste see-uitsig. Het dit baie gelove. Dankie."

Margate North Beach, KwaZulu-Natal

St Tropez

"Margate North Beach was ook 'n lekker strand, ons gesin het lekker geswem."

Sea Park, KwaZulu-Natal

16 St Johns Apartment

"There is such a lovely community at Sea Park. The beaches are the best along the Natal coastline!"

Winklespruit, KwaZulu-Natal

74 Eden Sands

"Winklespruit het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek."

Anerley, KwaZulu-Natal

Ocean's Paradise Beach Cottage

"Pragtige en rustige plek, sal self daar wil bly."

Umdloti, KwaZulu-Natal

21 Camarque

"Ek sal beslis weer gaan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Holiday Apartment 19

"Uvongo is 'n baie lekker plek alles is naby, die strand is skoon en daar is ook 'n swembad vir kinders by strand."

Kloof, KwaZulu-Natal

33 on Edwin Self-Catering

"I found the traffic really bad."

Durban SSB, KwaZulu-Natal

The Albany Hotel

"It so nice, we really enjoyed our stay and we hope to go back one day."

Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Edenrock Self-catering

"6th year now holiday at Ramsgate and every year we come back. Nice beaches creating lovely memories."

Underberg, KwaZulu-Natal

Douglas Drift

"Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Serenity

"Groot hoofstrand, lekker swemplek en lagoon."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

6 Garland Road

"Beautiful place. Quite a few outdoor entertainment. Beach is awesome. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

14 Kyalanga

"Love their Beachview and their beaches are not packed."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

313 Breakers

"Definitief 'n plek waarheen ek keer op keer kan gaan. Awesome."

Uvongo, KwaZulu-Natal

The Gift

"Klein, maar lekker. Die strand was net so lekker gewees, nie baie groot nie, maar aangenaam. "

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Bramleigh Farm

"Heelwat om te doen en sien in 'n klein area. "

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Bay Sun Lodge

"It's a nice place to spend some holidays."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Daai Plek Holiday Home

"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."

Blad
Blad 237 - Wys 7081 tot 7110