Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Kyalami A.h. besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kyalami A.h..

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami A.h. selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami A.h. Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami A.h. Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beski...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witpoort, Kyalami A.h.

Guest Units at Korber Equestrian is op die Beaulieu Equestrian Landgoed in Kyalami geleë. Dié landgoed is naby die Kyalami Park Club, Equidome, Kyalami-renbaan, gholfbaan en die sakekern. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Kyalami A.h.

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Kyalami A.h.

Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eer...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Kyalami A.h.

The Paddocks is oorkant die Kyalami Equestrian-park geleë en bied 'n uitsig oor die oefenroetes en die gholfbaan. Verblyf word in 2 eenhede naamlik The Paddocks, en die Luukse Modern Loft-suite gebied. The Paddoc...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kyalami A.h.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami

Guinea Corner skuil in die hartjie van Blue Hills in die Kyalami/Midrand-omgewing. Dié twee eenhede het wonderlike uitsigte oor die vallei en is gerieflik geleë halfpad tussen Pretoria en Sandton. Ons het 2 semi-...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willaway, Kyalami

Kyalami Creek Luxury Apartments is in die hartjie van Midrand geleë en bied moderne selfsorg-gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Elke eenheid het ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof en oond,...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Ballymena Stables & Accommodation is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe in Glenferness, 'n woonbuurt in Midrand, Johannesburg. Alhoewel die sentrale ligging van die kothuis dit ideaal maak vir sakereisigers, bly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carlswald, Johannesburg

Corporate Executive Apartments at Jackal Creek Estate bied luukse, volledig toegeruste selfsorgwoonstelle vir sakelui, konferensiegangers en internasionale toeriste wat op soek is na kort- of langtermynverblyf. Aard...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Halfway Gardens, Erand

Halfway Gardens Home bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Midrand. Die eiendom is ideaal geleë sowat 3 km vanaf Gallagher Convention Centre en 3,6 km vanaf Midrand Convention Centre. The Cabin is apa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kyalami A.h. selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kyalami A.h. akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kyalami A.h. akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]