Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kyalami

4.2 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Kyalami van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Kyalami besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kyalami.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Kyalami

Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne. Dié 4-ster TGCSA gastehuis is ideaal vir vakansieganger, sakereisigers en groepe. Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Willaway, Kyalami

Cozy and Complete Cottage bied verblyf in 'n veilige landgoed in Kyalami, Johannesburg. Dié landgoed is naby Mall of Africa, Netcare Waterfall en Sunninghill Hospitale, Kyalami Ruiterpark (KEP), Kyalami Grand Prix ...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, Kyalami

Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuise wat die ideale wegbreek is vir paartjies, sakereisigers en diegene wat van die stadslewe wil o...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Kyalami

Tuareg Guest House is die ideale blyplek vir sakepersone of plaaslike of internasionale toeriste wat op soek is na stil en rustige verblyf. Die gastehuis is naby Kyalami Besigheidspark, Korportatiewe Besigheidspark,...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Kyalami

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crowthorne, Kyalami

The Private Place is 'n blyplek in Johannesburg wat in een van Midrand se mees gesogte buurte, Crowthorne, op 'n landbouhoewe geleë is. Dit het die ideale ligging om van Gauteng se gewildste bestemmings en toeriste...

Vanaf
R627
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenferness, Kyalami

Donnybrook Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in Glenferness in Johannesburg-Noord wat 'n plattelandse atmosfeer het. Die gastehuis is uit 'n oorspronklike plaasgebou op die Donnybrook Estate omskep en bied war...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kyalami

40% af Aanbod!
VanafR1 780
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeuwkop, Johannesburg

Veranda House bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perseel met natuurlike waterpoele en tuine. Veranda House is in Glenferness, in Midrand geleë en bied verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, ideaal vir sak...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Midrand

Triple N Guesthouse is op 'n rustige kleinhoewe in Midrand geleë en is naby Carlswald, Halfway Gardens, Kyalami, Noordwyk en Vorna Vallei. Die gastehuis bied 'n plattelandse en 'n stadsgevoel. Verblyf word gebied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kyalami gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kyalami akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kyalami akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za