Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (7)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Kyalami

4.3 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Kyalami van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Kyalami besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kyalami.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Wildsplase binne 10 km vanaf Kyalami

25% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sandton, Johannesburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby alle belangrike hoofweë. Verblyf beskik oor 50 eenhede met en suite-badkamers, elk me...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. Al die kamers is ruim en het hul eie badka...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Hoyohoyo is 'n Shangaan- / Xitsonga-woord wat gebruik word om 'n entoesiastiese, feestelike en ywerige bui te beskryf. Dít beskryf die tipe verwelkoming wat 'n mens hier by Hoyohoyo ontvang wat alle gaste welkom la...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in loss...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...


Wildsplase binne 50 km vanaf Kyalami

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Randjesfontein, Gauteng

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Johannesburg

La Vue is 'n pragtige landgoed in die stil omgewing Nooitgedacht. Dit is maklik om te vind en is net 20 minute van Sandton, Randburg en Pretoria af. Ons is ook naby Lanseria Lughawe. Verblyf word gebied in 10 kamer...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Gauteng

La'WiiDA Lodge en -konferensiesentrum is tussen die voorheuwels van die majestueuse Schurweberge, net 20 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, geleë. Dit kan maklik via teerpad bereik word. Dié lodge besta...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Johannesburg

Stornoway Lodge is net 5 minute vanaf Lanseria Lughawe op die R512. Al 9 luukse selfsorg-suites is weelderig ingerig en bied 'n spoggerige ervaring. Ons groot "executive" en superieure suites het koninggrootte-bed...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

23 on Riverside is op 'n eiendom wat van 'n bosveldplaas na 'n lodge omskep is en is slegs 7 km vanaf Lanseria Lughawe op die oewer van die Krokodilrivier. Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat elkeen slaapp...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Saxonwold, Rosebank

Of jy nou die stad besoek vir besigheid of vakansie, die Rosebank Lodge Guest House voorsien 'n verfrissende oase vir besige reisgers. Rosebank gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin met welige plantegroei en bied ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Edenvale, Johannesburg

Waarom kies jy nie om jou volgende sakereis na Johannesburg 'n gesonde een te maak nie? Bly by ons 3-ster geakkrediteerde gastehuis in Edenglen (slegs 10 minute se ry vanaf die lughawe). Ons het 'n privaat gimnasium...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roodepoort, Sonnedal

Amadwala Lodge is in 'n 5,5 hektaar-bos-omgewing in Roodepoort. Amadwala is die ideale basis om Johannesburg en die omgewing te verken of net 'n plek om te rus. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke verblyf-tipes. Daa...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview, Centurion

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kemptonpark, Johannesburg

Channel View Lodge is in Kempton Park geleë net 1 km van Arwyp Mediese Sentrum af en 2,7 km van Hermon Hospitaal, Kempton Park Binnenshuise Sportsentrum en Anglo Hangar af. Die lodge is ook net 4 km van OR Tambo In...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Aston Manor, Allen Grove

Africa Footprints Airport Lodge is in Kemptonpark en bied B&B naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dis stapafstand vanaf verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf is veilig en sakpas. Die diens is professioneel,...

Vanaf
R509
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clubview, Centurion

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgelee...

Vanaf
R2 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aston Manor, Johannesburg

Afton Safari Lodge is in Kempton Park net 7 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en bied die ideale B&B-verblyf vir besoekers aan Johannesburg of passasiers op pad na 'n volgende bestemming. Die ver...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Die Hoewes

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

20% af Aanbod!
VanafR949
R759
per nag, vir 2 mense
Lodge in Glen Marais, Johannesburg

Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike lodge in die eksklusiewe en veilige voorstad Glen Marais in Kempton Park, Johannesburg. Daar is 9 en suite-kamers waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het elk ’n platskerm-...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kyalami wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kyalami akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kyalami akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za