Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kyalami

4.2 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Kyalami van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Kyalami besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kyalami.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan ...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willaway, Kyalami

Kyalami Creek Luxury Apartments is in die hartjie van Midrand geleë en bied moderne selfsorg-gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Elke eenheid het ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof en oond,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami

Filmerton Guest Lodge is in die voorstad genaamd Kyalami A.H. in Midrand, Johannesburg geleë. Die lodge bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die 3 pragtige gastekothuise v...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kyalami

203 The Whisken is 'n gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Nie net maak dié sentrale ligging dit perfek vir sakereisigers nie, maar Midrand is ook 'n gewilde area vir perderuiters as gevolg van...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Kyalami

Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eer...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami

Ons lieflike instansie is ideaal vir korporatiewe of persoonlike gebruik. The Paddocks is reg oorkant die Kyalami Ruiterpark geleë en bied lieflike uitsigte op die ruiterpaadjies en gholfbaan. Ons is letterlik 'n p...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami

Guinea Corner skuil in die hartjie van Blue Hills in die Kyalami/Midrand-omgewing. Dié twee eenhede het wonderlike uitsigte oor die vallei en is gerieflik geleë halfpad tussen Pretoria en Sandton. Ons het 2 semi-...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kyalami

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paulshof, Leeuwkop

The Kanyin is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sandton. Die woonstel het die ideale ligging naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede. Dit is smaakvol versier en het 2 slaa...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Midrand, Johannesburg

Carlswald Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n veilige kompleks op die Carlswald Landgoed in Midrand, Johannesburg. Dié woonstel beskik oor 2 en suite-kamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kyalami selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kyalami akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kyalami akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za