Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Ladismith

4.1 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Ladismith van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Ladismith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladismith Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith

Towerzicht Guest House is 'n elegante Victoriaanse huis in Ladismith, die landbou-sentrum van die Klein Karoo in die Wes-Kaap. Ladismith is op Roete 62, aan die voet van die Towerkopberg en spog met 'n vrugbare vall...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith

Post House bied gehalteverblyf is 'n lieflike gastehuis in Ladismith, 'n dorpie in die Klein-Karoo in die Wes-Kaap. Dis 'n pragtige omgewing met heuwels, valleie en wingerde waar gaste 'n ware plattelandse wegbreek ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith

Ladismith Manor is 'n gastehuis naby die bekende Roete 62 in Ladismith in die Wes-Kaap. gaste kan op 'n slegs-verblyf- óf B&B-basis by ons bespreek. Ladismith Manor is 'n goeie keuse vir gaste wat wil wegbreek van ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ladismith

Le Roux B&B is in Ladismith geleë en dis ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dié gastehuis bied 9 dubbelkamers en 'n kampterrein. Elke eenheid het 'n slaaparea en 'n en ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladismith

7 Eland Street is 'n gastehuis in die bekoorlike dorpie Ladismith, in die Klein Karoo. Dié gastehuis het 'n asemrowende uitsig op die Klein Swartberge. Dié gastehuis beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is e...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith

Ladismith Mountainview B&B bied rustige, gerieflike tuiste waarheen baie gaste gereeld terugkeer. Dis gewild onder oordeelkundige reisigers én sakereisigers en kan groot groepe akkommodeer. Die 8 ruim kamers het ...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Ladismith

20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Ladismith Country House is 7 km vanaf Ladismith in die pragtige Swartberge op die bekende Roete 62 geleë. Dis net 3 uur se ry vanaf Kaapstad en 2 uur se ry vanaf George-lughawe. Dié gasteplaas word privaat besit ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Mymering Guest House is op 'n werkende plaas in die vrugbare Dwarsriviervallei geleë. Die plaas is ingewikkel tussen prentjiemooi wynlande, talle vrugteplase en die manjifieke Towerkopberg. Mymering is perfek gele...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 190
R1 012
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die verblyf dien as 'n uitstekende venue vir verskeie funksies soos troues, verjaarsdae, reünies, seminare en jaareindfunksie...

15% af Winteraanbod!
VanafR790
R672
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Koedoeskloof Guesthouse is 9 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap langs Roete 62 geleë. Dit is 'n stukkie paradys wat tussen die majestueuse Swartberge lê en uitkyk op die toweragtige Towerkop-bergpiek. Die instan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ladismith gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Ladismith akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ladismith akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]