Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Ladysmith

4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Ladysmith van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladysmith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Ladysmith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladysmith hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladysmith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladysmith Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep. D...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Ladysmith

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

Pyramids Motel is op die N3 by die Van Reenen-pas in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is tussen Gauteng en KwaZulu-Natal se kus, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Dit hotel bied manjifieke uitsigte oor Nat...


Hotelle binne 100 km vanaf Ladysmith

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bergville, KwaZulu-Natal

Sandford Park Country Hotel bied B&B-verblyf 4 km vanaf Bergville. Dié historiese hotel dateer uit 1850 toe dit 'n waenhuis was wat kos en skuiling aan pioniers gebied het wat 'n pad tussen KwaZulu-Natal en die Tra...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Willow Grange Country Hotel is naby Estcourt in die hartjie van die majestueuse Drakensberg. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 4 rondawels en 6 kothuise. Elke eenheid h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

15% af Aanbod!
VanafR3 610
R3 069
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Cathedral Peak Hotel is sowat 250 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg en word deur 'n familie besit en bestuur. Dit bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge, binne 'n Wêrelderfenisgebied. Cathedral...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Hotel in Newcastle, KwaZulu-Natal

Die luukse, elegante, 4-ster Vulintaba Country Hotel is 'n landgoed waar topklas-gasvryheid en panoramiese uitsigte op gaste wag. Die hotel het 62 superieure kamers, 4 kamers wat met mekaar skakel om gesinseenhede ...

Vanaf
R1 605
per nag (plek vir 2)
Hotel in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Brahman Hills is in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande teen die voorheuwels van die Drakensberge geleë. Dit bied die perfekte mengsel ouwêreldse bekoring en moderne geriewe wat dit die ideale plattela...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor, KwaZulu-Natal

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Fordoun Hotel en Spa is in Nottinghamweg in KwaZulu-Natal se Middellande aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë. Die hotel is in die groen weivelde van 'n suksesvolle melkplaas, met 'n geskiedenis wat terug...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...


Hotelle binne 200 km vanaf Ladysmith

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Balgowan, KwaZulu-Natal

Granny Mouse Country House & Spa is in die skilderagtige KwaZulu-Natalse Middellande aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouw...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle, KwaZulu-Natal

Lythwood Lodge in KwaZulu-Natal is net 1,5 uur se ry vanaf Durban en 5 ure vanaf Johannesburg. Dit is 'n luukse, plattelandse boetoekhotel op 'n landgoed in die Middellande. Daar is verskeie kamers en suites, asook...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ladysmith hotelle blad - loer bietjie na ons lekker versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Ladysmith akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ladysmith akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za