Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Ladysmith

4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Ladysmith van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladysmith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Ladysmith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladysmith wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladysmith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladysmith Wildsplase

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R4 970
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ladysmith

The Springbok Lodge is in die Nambiti Privaat Wildreservaat, op die hoofroete tussen Johannesburg en Durban in die hartjie van die KwaZulu-Natal se slagveldroete geleë. Dis sowat 23 km vanaf Ladysmith se middedorp ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith

Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Dur...

Vanaf
R4 390
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ladysmith

Elephant Rock Private Safari Lodge is uitstekend geleë en kyk uit oor 'n watergat. Dié bekoorlike safari-lodge het slaapplek vir 10 gaste. Hier sal jy amper so tuis soos by die huis voel en 'n ware bosveldervaring...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Ladysmithte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Ladysmith

Vanaf
R2 311
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee, Battlefields

Fort Mistake Country Lodge is net vanaf die N11 en bied verskeie verblyfopsies 35 km vanaf Dundee en 50 km vanaf Ladysmith en Newcastle. Gaste kan kies tussen 6 en suite-kamers wat met dubbel- of enkelbeddens inge...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantasties...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House is in Winterton geleë en is perfek vir paartjies en gesinne wat wil wegbreek vir 'n paar dae of paartjies wat wil ontsnap van die alledaagse gejaag. Die lodge het 3 sterre en word hoogs a...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Weenen, Battlefields

The Owl and Elephant Lodge is ’n pragtige, vreedsame lodge wat oor die Boesmansrivier uitkyk, wat sy oorsprong uit die Drakensberge het. Die lodge is slegs 40 minute se ry van die majestueuse Sentrale Drakensberge...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien. Verblyf is beskikbaar in rugs...


Wildsplase binne 100 km vanaf Ladysmith

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bergville, KwaZulu-Natal

Bingelela Restaurant and B&B het 'n uitsig op die Drakensberge en is op 'n plaas net 3 km buite Bergville op die R74 geleë. Die kothuise is omring deur reuse Bloekombome. Daar is elektriese komberse, verwarmers, a...

Vanaf
R1 282
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee, Dundee Town

Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee. Dié lodge het slaapplek vir 70 gaste in 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koning...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dundee, Dundee Town

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is. Die lodge bied gerieflike verblyf...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Estcourt, Battlefields

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, ...

Vanaf
R1 580
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Kwaggashoek Game Ranch is in die majestueuse Noordelike Drakensberge van KwaZulu-Natal, 30 km van Bergville af, geleë. Kwaggashoek is bekend vir die wonderskone, onvergeetlike Afrika wild-ervarings wat gaste hier b...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ladysmith wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Ladysmith akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ladysmith akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za