Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (23)
Hoedspruit (115)
Phalaborwa (47)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (23)
Wildsplase (104)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 849 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 849 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Laeveld

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Selati Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf met 'n swembad en braaigeriewe in 'n lieflike tuin. Die instansie is ongeveer 4 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Verblyf is beskikbaar in 7 standaar...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Clivia Kothuis is op 'n plaas geleë, sowat 7 km buite Hoedspruit en is die ideale oorstopplek wanneer jy na die Kruger Wildtuin reis. Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is. Elke eenheid het sy eie en suite-...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Vallei van die Olifante, Laeveld

Selati Safari Lodge is in die ongerepte Tzaneen, sowat 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en naby die Blyderivierpoort, geleë. Die reservaat strek oor 30 000 ha se ongerepte wildernis waar die Selatirivier vl...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Ukuthula Bush Lodge bied B&B-verblyf in die Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge bied gaste 'n luukse boswegbreek en is die ideale basis vanwaar gaste die rits besienswaardighede, privaat wildreservate, die Krugerwild...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Rafiki Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B-verblyf in die Bosveld. Gaste kan van die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar. Die lodge het 4 p...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Lapologa at Kruger bied B&B-verblyf in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal geleë, minder as 2 km van die middedorp af en minder as 3 km van die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin af. Verblyf word in 6 uniek ver...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Laeveld

Ons is 'n klein, onderneming wat deur die eienaar bestuur word en is in die dorpie, Kampersrus, teen die hange van Mariepskop, langs die R531, die Lydenburg-Orpen-pad, 29 km van Hoedspruit af, geleë. Elkeen van ons...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Laeveld

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer. Kings Walden Garden Manor be...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Laeveld B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]