Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
Bladsy 3 - 409 lekke plekke om te bly
Rhino's Rest Luxury Home is 'n moderne vakansiehuis op 'n wildreservaat van 1000 hektaar in Hoedspruit. Die omgewin...
Phalaborwa Town Guest House is 3 km vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin. Verblyf word in verskeie eenh...
Sunbird Lodge is in Phalaborwa, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy natuur, wild, wildreservate, bewaringspraktyk...
The Croft Cottage is by die Sequoia Garden Retreat in Haenertsburg en skuil in 'n vallei, omring deur die heuwels v...
Hornbills Rest Country Home is 'n privaat selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aa...
Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se...
Driehoek Mountain Retreat skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die voorheuwels van die berge naby Haenertsburg in Mag...
Impala Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat sentraal geleë is in die pragtige Hoedspruit Wildlife Estat...
Kadima Safari Lodge is op 'n plaas in Liverpool, net buite Hoedspruit geleë. Hierdie verblyf is langs 'n rivier waa...
Verkijken Cottage is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op Verkijken Plaas, 'n houtplaas sowat 10 km vanaf Haenertsbur...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer