Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
409 lekke plekke om te bly
The Hidden Valley is op die oewer van die Blyderivier en bied 'n rustige wegbreekplek tussen sitrus- en mango-plase...
The Bush Hut is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied privaat selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld. Di...
Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete w...
Leadwood Tree Safari Lodge bied 4 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoe...
Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besie...
Little 5 Camp is in die Guernsey-bewarea net 23 km suid van Hoedspruit op die R40. Blyderivierspoort en die Moholoh...
11 Raptors Lodge bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Die perseel is die ideale basis van waa...
Home on a Hill bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Tzaneen. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat in die natuu...
The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Est...
Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die ha...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer