Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (23)
Hoedspruit (115)
Phalaborwa (47)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (23)
Wildsplase (104)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 848 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 848 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Pavetta Country House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Magoebaskloof. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen selfoonsein nie. Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise langs 'n inheemse dennewou...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

Die houthuise by Magoebaskloof Getaway is die perfekte oornagplek vir sakereisigers, verkoopspersone en vakansiegangers. Dit is in die malaria-vrye deel van Limpopo geleë. Magoebaskloof Getaway is 'n oase van vred...

Vanaf
R9 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Tulani Manor vers...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Laeveld

Indlovu River Lodge is op die oewer van die Kuvyename-rivier in die Karongwe Privaat Wildreservaat wat deel vorm van die Krugerwildtuin. Die ongetemde wildernis en pragtige wild maak dit die ideale gesinsvakansie-be...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Wild Dog Inn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo se Laeveld. Dié landgoed is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskeie wild, ...

15% af Weeksdae!
VanafR3 900
R3 315
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige Afrika-styl lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit. Die lodge bied 'n uitsig oor die Bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Mali Mali Safari Lodge bied 'n gerieflike wegbreek in die Ndlovumzi Natuurreservaat en is 35 km vanaf Hoedspruit. Verblyf is beskikbaar in kothuise wat versier is met beelde deur Anton Smit en geskik is vir 6. Elk...

Vanaf
R5 550
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Huis) is 'n huis wat onlangs opgeknap is. Dit word as 'n selfsorg-eenheid verhuur waarvan gaste 'n kamer kan kies. Spesiale tariewe kan gereël word per persoon wat deel. Die ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Laeveld

16 Letaba is op die eienaar se perseel en langsaan die Groot Letabarivier. Gaste het toegang met 'n afstandbeheer. Die eenheid is naby die dorp en die ideale oorngaplek vir sakereisigers of vir diegene wat op pad is...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 500
R3 375
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Laeveld

Net vir jou, geen ander gaste! Eyrie Birding Accommodation is teen die hange van die Mariepskop-berg naby die Krugerwildtuin en die Blydepoort Canyon, binne die biosfeergebied, Kruger-to-Canyons, geleë. Dit bied se...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

Driehoek Mountain Retreat skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die voorheuwels van die berge naby Haenertsburg in Magoebaskloof. Dié pragtige streek lê aan die voet van die Drakensbergreeks, is bekend as voetslaan-w...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Laeveld

Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfenis te bewaar en 'n eksklusiewe Afrika-ervaring te bied. Aangesien Buffaloland net 'n klipgooi vanaf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Raptors Wildlife Escape 2 and 48 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderivier-kloof. Raptors Apartments bied die ideale wegbreekplek vir gaste wat die n...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Impisi Accommodation bied gerieflike verblyf in 2 lieflike huise op die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub wat grens aan die bekende Krugerwildtuin. Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, Impisi Safari...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Laeveld

Little Carthage is die perfekte wegbreek vir gaste wat mal is oor die Bosveld. Dit is in die 1000 ha-Ndlovumzi Natuurreservaat geleë waar kameelperde, sebras, koedoes, njalas, elande, waterbokke, rooijakkalse wei. ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

The Blyde House is 'n bekoorlik selfsorgeenheid en is in 'n mooi bewarea aan die oewer van die Blyderivier en is 28 km van Hoedspruit af. Die plek is ideaal vir diereliefhebbers en gaste kan wildkyk wat die groot 5 ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

Glenogle Plaas is 'n privaat landgoed wat tussen denneplantasies in 'n pragtige, bergagtige deel van Magoebaskloof skuil. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam propvol forel. Daar is 2 luukse ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Laeveld selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]