Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (23)
Hoedspruit (115)
Phalaborwa (47)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (23)
Wildsplase (104)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 848 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 848 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Samango Lodge is op 'n 9 hektaar-eiendom ongeveer 70 km van Polokwane af op die R71 geleë. Die lodge is in die bosveld weggesteek en bied asemrowende uitsigte oor die vallei. Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 ...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

House 42 Blyde Wildlife Estate is 'n spoggerige selfsorghuis wat luukse verblyf bied met ongelooflike uitsigte oor die 400-hektaar Blyde Wildlandgoed se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensb...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Maya Manor bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit in die Laeveld waar die Krugerwildtuin die Drakensberge ontmoet. Dis 'n moderne, gerieflike en knus woonstel wat perfek is vir 'n gesinsvakansie of 'n ro...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Hornbills Rest is 'n privaat selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die onderneming is ideaal geleë 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Tintshaba Safaris bied selfsorgverblyf op 'n privaat plot, 10 km vanaf Phalaborwa. Dié lodge bied gaste 'n rustige wegbreek uit die stadslewe. Verblyf by Tintshaba Safaris word in 1 dubbelverdieping-rondawel gebie...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Ntoma Bush Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, lekker naby die Krugerwildtuin. Hierdie vakansiebestemming is 'n ideale wegbreekplek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgeleenthede i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Lakeview Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die plaas, Waterval, and, sowat 6 km vanaf Haenertsburg. Verblyf bied 'n uitsig oor die Fauconnnier- en Stanford-meer en daar is 2 kothuise, Azalea en Krismisro...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort bied lieflike selfsorgverblyf in Magoebaskloof. Gaste kan in die foreldamme op die perseel en by The Letaba visvang. Die selfsorg-chalets huisves 2, 4 en 6 gaste. Al die nodige ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Laeveld

Aljama is in Tzaneen geleë en bied gehalte verblyf aan sakereisigers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die oopplan-eenheid is op 'n woonerf en beskik oor 1 slaapkamer...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Tullymore Guest House bied selfsorgverblyf op 'n erf omring deur blomme en bome, ongeveer 7 km van die dorpie Haenertsburg af. Die huis bied 'n pragtige uitsig op die Wolkberge en oor die Stanfordmeer vanaf die hout...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Near-to-Kruger House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Phalaborwa. Die huis is gerieflik geleë, net 2,2 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af en net 400 m van Hendrik Van Eck Lugh...

Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

MistyCrown Self-Catering Homes - Skordi 47 bied 'n selfsorghuis en -woonstel in die area Misty Crown in George's Valley. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Ebenezerdam en omgewing, en is ideaal vir '...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Laeveld

Khaya Hanci bied gerieflike verblyf op ‘n kleinhoewe in Kampersrus in Marieskop se voorheuwels. Daar is 4 eenhede met privaat of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Catch Me's Cave en Nut's Nest grens aan mekaar en i...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Sicklebush Suite Romantic Getaway is 'n romantiese en luukse suite op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dis 'n wildreservaat naby die Krugerwildtuin en al die besienswaardighede in en om Hoedspruit. Die suite bie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Welkom by die Laeveld selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]