Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (23)
Hoedspruit (115)
Phalaborwa (47)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (23)
Wildsplase (104)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 848 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 848 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
20% af Aanbod!
VanafR20 000
R16 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Klaserie Privaat Wildreservaat, Laeveld

'n Privaat selfsorg-villa om die vryheid van die Afrika-bosveld te ervaar. Simbavati Homestead bied die beste van beide wêrelde met die privaatheid en gemak van 'n luukse huis met geriewe van 'n klassieke safari-lo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Lindanda Luxury Lodge is 'n selfsorghuis op die prentjiemooi Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge is 'n kort entjie se ry van die pragtige Panoramaroete en Krugerwildtuin af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Waterwheel Country Retreat is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Georgesvallei sowat 15 km buite Haenertsburg. Die vakansiehuis is aan die oewer van die Groot-Letabarivier en is ideaal vir 'n groep van 6 gaste wat o...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Blyde River Log House is 'n selfsorg-houthuis in 'n wildbewarea sowat 25 km buite Hoedspruit. Dis die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of wegtrekplek om die Blyderivierspoort en Krugerwildtuin me...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Swiblati Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed wat oor sowat 68 hektaar strek. Dit is die tuiste van wilde diere waaronder kameelperde, sebras, impalas, koedoes, njalas, luiperde, ystervarke, apies en klein bosdie...

Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Dié luukse selfsorghuis bied gehalteverblyf met asemrowende uitsigte oor die bos en wild wat vryelik hier wei in die Blyde Wildlife Estate wat 400 ha beslaan. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge gele...

Vanaf
R2 448
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Geminthebush Lodge bied ruim en luukse verblyf aan op die Hoedspruit Wildlandgoed waar gaste 'n onvergeetlike boservaring kan geniet. Verblyf word aangebied in 'n lodge met slaapplek vir 8 gaste en 'n kothuis vir ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die wildtuin wil besoek. Dié lodge bied gerieflike verblyf in standaard kamers, luukse suites, gesinsk...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Laeveld

Shobi Private Game Reserve is 30 minute buite Hoedspruit en bied gaste die geleentheid om te ontspan en die rustigheid van die bos te geniet. Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 ruim kamers. Die h...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Laeveld

Memories Made Cottage is 'n unieke selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kampersrus. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggende besienswaardighede kan besoek en dis sowat 'n uur se ry va...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Laeveld

Die O-Zone Bush House is 'n gerieflike selfsorg-grasdakhuis op die stil en privaat Bedford Landgoed in Kampersrus. Die vierslaapkamerhuis is geskik vir 9 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbel...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Homeindahills is 'n groot 100m² selfsorgdupleks met 'n boonste en onderste dek aan die buitewyke van die rustige dorpie Haenertsburg. Die dupleks bied 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf winkels en restauran...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R510
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Marula Garden Cottage is in die dorp Phalaborwa geleë. Dis bekend as die sentrale hek na die Krugerwildtuin en is die ideale safari-bestemming in Limpopo. Die eenheid het 'n slaapkamer, sitkamer, kombuis en 'n en ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Bellerive Guesthouse is in die idilliese Magoebaskloof geleë en dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bietjie avontuur of 'n stil naweekwegbreek. Kom geniet die stilte en gerief van ons selfsorg-gastehuis met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120

Welkom by die Laeveld selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]