Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (23)
Hoedspruit (115)
Phalaborwa (47)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (23)
Wildsplase (104)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 848 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 848 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R2 210
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Thabisa Lodge is in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate en bied 'n gerieflike vakansiehuis aan vriende en gesinne. Wild soos kameelperde, sebras, boksoorte, vlakvarke, asook verskeie voëlspesies kan hier...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

The Little Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Haenertsburg. Die huis is die ideale basis om die besienswaardighede en geriewe in die omgewing te verken. Dié kothuis het slaapplek vir ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Kuhestan Farm and Guest Cottages lê teen die inheemse Afro-bergagtige woude op die rand van die majestueuse Magoebaskloofpas op 'n organiese avokado- en framboosplaas geleë. 'n Gesinseenheid is onlangs ook bygevoe...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Khiza Bush Retreat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat geskik is vir 6 gaste en op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë is. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Panorama-roete, Krugerwildtuin en ander besienswa...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Fairfarren is 'n selfsorghuis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Hier kan gaste die rustige sy van die Afrika-fauna ervaar, soos impalas en koedoes rondom die huis wei en vlakvarke die wortels in die tuin uitsnuffel. ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

The African Dream House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Die oopplan-styl verblyf spog met 'n swembad en 'n braai-area met 'n uitsig oor die African D...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Chanti's Cottage is 'n nuwe, moderne selfsorgkothuis in die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewarea op die grens van Hoedspruit. Gaste sal impalas, koedoes en vlakvarke hier sien. Dis ook naby die Kruger Wildtuin en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Sentosa Place Hoedspruit Wildlife Estate bied verblyf in 'n pragtige en rustige wegbreekplek in die bos. Die verblyf is op die Hoedspruit Wildlandgoed en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, net 30 km van d...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Dié luukse selfsorghuis is deel van die 400 akker Blyde Wildlife-landgoed wat aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë is. Hoedspruit is net 16 km weg, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderivier Canyon gel...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Ndoto Cottage is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste in Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit. Hierdie kothuis met ’n grasdak wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 2 slaapkamers wat elk lugvers...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

11 Raptors Lodge bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Die perseel is die ideale basis van waar die omliggende area verken kan word. Hierdie vrystaande grasdak-chalet het lugversorging en slaa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Bata Nest is in Phalaborwa, Limpopo en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die verblyf het lugversorging, 'n gemaklike dubbelbed, linne, handdoeke en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ga...

Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

House 17 Blyde Wildlife Estate is 'n luukse selfsorghuis en bied gehalte verblyf met asemrowende uitsigte oor die bos en wild op dié 400 hektaar Blyde Wildlandgoed. Dié landgoed is aan die voet van die Drakensberg...

Vanaf
R5 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Bushwillow Private Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die villa bied slaapplek...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135

Welkom by die Laeveld selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]