Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Laingsburg

3.6 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Laingsburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Barnard B&B is in Ladismith in die Wes-Kaap en bied skoon, gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke en doendinge. Die verblyf beskik oor 2 ruim kamers wat ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Klein-Karoo

Post House bied gehalteverblyf is 'n lieflike gastehuis in Ladismith, 'n dorpie in die Klein-Karoo in die Wes-Kaap. Dis 'n pragtige omgewing met heuwels, valleie en wingerde waar gaste 'n ware plattelandse wegbreek ...


Gastehuise binne 100 km vanaf Laingsburg

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Ladismith Country House is op 'n skaapplaas 7 km vanaf Ladismith in die pragtige Swartberge op die bekende Roete 62 geleë. Dis net 3 uur se ry vanaf Kaapstad en 2 uur se ry vanaf George-lughawe. Dié gasteplaas wo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prince Albert Road, Groot-Karoo

Assendelft Lodge & Bush Camp is 40 km vanaf Prins Albert, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, natuur, wild, museums, boeremarkte en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Swartbergpas. Dis die perfekt...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barrydale, Klein-Karoo

Over Karoo Inn is in Barrydale op die gewilde Route 62 wat tussen Kaapstad, Oudtshoorn, die Tuinroete en Gqeberha (Port Elizabeth) strek. Barrydale is op die grens tussen die Overberg en die Klein-Karoo geleë en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barrydale, Klein-Karoo

Monique’s Guest House & Bike Stop is in Barrydale geleë, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge op die gewilde Roete 62, op die grens van die Overberg en Klein-Karoo in die Wes-Kaap. Die dorpie het ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Die Dorpshuis Guesthouse and Restaurant is sentraal in Calitzdorp geleë. Dié rustige dorpie skuil op die R62 in die hartjie van die Klein Karoo. Die huis dateer uit die laat 1800's en was 'n gesogde woonhuis vir '...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

The Queen of Calitzdorp is net soos jy afdraai van die R62 af in Calitzdorp geleë. Dit is slegs 30 minute se ry vanaf Oudtshoorn, 90 minute vanaf George en drie en 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die hoofhuis het 8 sla...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

The Calitz is 'n bekoorlike gastehuis in Calitzdorp, slegs 4 uur se ry van Kaapstad af. Calitzdorp is die "poort tot die Tuinroete" en is op die skilderagtige Roete 62 geleë. Dit staan ook bekend as die "porthoofst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]