Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Laingsburg

3.9 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R915
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laingsburg

The Grand Hotel is in Laingsburg in die hartjie van die sentrale Karoo. Dié omgewing is veral bekend vir sy bergreekse, stofpaaie, voetslaanpaaie en bergfietsroetes. Die verblyf is ideaal vir diegene wat bietjie va...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Laingsburg

20% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 2 mense
Hotel in Barrydale, Klein-Karoo

Karoo Art Hotel is 'n "funky", ontspanne en hartlike plattelandse hotel in die Klein Karoo op die pragtige Roete 62 tussen Kaapstad en Oudtshoorn of Kaapstad en die Tuinroete, in die plaasdorpie Barrydale. Hierdie b...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Montagu Country Hotel se koloniale Art Deco-boustyl herroep die styl van Parys in die 1920's. Die unieke ontwerp van die hotel is regdeur die gebou te sien en dra by tot die verblyf se ouwêreldse bekoring. Dit ...

Vanaf
R1 922
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Monte Vista Boutique Hotel is 'n bekoorlike boetiekhotel in die prentjiemooi Montagu. Die hotel bied 'n kombinasie van Afrika-sjiek en ouwêreldse sjarme en is die ideale plek om te ontspan rondom die swembad of in ...


Hotelle binne 200 km vanaf Laingsburg

Vanaf
R2 820
per nag (plek vir 2)
Hotel in Swellendam, Overberg

De Kloof Luxury Estate is 'n 5-ster-boetiekhotel, Restaurant 18 ZeroOne, Spa en Villa. Dit word dikwels beskryf as die verborge juweel van Swellendam en bied manjifieke verblyf in 'n groen, stil vallei met asemrowe...

Vanaf
R959
per nag, vir 2 mense
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

Rotterdam Boutique Hotel is op een van die oudste plase in die Swellendam-omgewing geleë en dateer uit 1794. Vebrlyf beskik oor 2 dubbelkamers, 2 koninginkamers en 'n gesins-eenheid in 2 geboue naamlik, De Wagenh...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riversdal, Tuinroete

Central Boutique Hotel is in Riversdale net 1 km van die N2 af geleë. Hierdie plattelandse hotel het 'n pragtige teetuin, restaurant, deli en dameskroeg (met DStv-kanale). Die hotel het 12 en suite-kamers. Die kla...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za