Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Laingsburg

3.6 / 5  
volgens 74 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 74 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Laingsburg

Eltos Karoo Stay Guest Farm is in Laingsburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die twee...

Vanaf
R700
per nag, vir 1
Selfsorg in Laingsburg

Golf View Guest House is 1 van 4 geskiedkundige huise wat in 1898 gebou is en die Laingsburgvloed van 1981 oorleef het. Die perseel is langs die Laingsburg Gholfklub geleë. Die verblyf bestaan uit 3 individueel ve...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laingsburg

Hillandale is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Dit bied gaste 'n manjifieke 360º-uitsig oor die dorp en is ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Laingsburg

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Opzoek Farm Stay bied gesellige oornagverblyf op 'n 8000 ha-plaas, 11 km vanaf Laingsburg en 37 km vanaf Matjiesfontein. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n Karoo-wegbreek. Die ateljee-eenhei...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Laingsburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Moordenaarskaroo

Bloukrans Klein-bewarea is op 'n plaas van 1000 hektaar in die Moordenaarskaroo tussen Laingsburg en Sutherland. Die plaas is 30 km vanaf Laingsburg en dié ongerepte omgewing bied pragtige fauna, flora, klipkranse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Dié lodge is in 'n tuin met 'n klomp voëls en bied verblyf in Stone Lodge Kamers of Kothuise wat...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR259
R194
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Ons Karoo Plaas is op 'n klein plaas in die rustige Karoovallei langs die R323 tussen Laingsburg en Seweweekspoort geleë. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat vanaf die stad wil ontsnap. Die stilte van dié ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Buffelspoort Cottage & Camping is in 'n kloof wat deur die Klein Swartberge sny. Verblyf word aangebied op 'n werkende vrugte- en skaapboerdery plaas, 30 km wes van Ladismith op die R323 en 70 km vanaf Laingsburg. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

The Country Garden is op die Beecatcher Plaas naby Ladismith in die berge. Gaste word in hierdie vriendelike atmosfeer in 'n pragtige, private omgewing ver van die stadsgewoel verwelkom. Daar is nie selfoonsein of T...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected].co.za