Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (66)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 804 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 804 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai

@ The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Lambertsbaai

Grootvlei Gasteplaas is op die R365, 6 km buite Lambertsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Hierdie 4-ster-gastehuis is 200 vanaf die Atlantiese oseaan en 900 m vanaf die bekende Muisboskerm. Verblyf...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 72 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...


B&Bs binne 100 km vanaf Lambertsbaai

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 035
R828
per nag, vir 2 mense
B&B in Weskus, Wes-Kaap

Nama Karoo Guesthouse is in Koekenaap aan die gewilde Weskusroete tussen Kaapstad en Namibië. Die area is bekend vir die seisoenale Namakwablomme en koel rotsagtige waters met Weskuskrewe. Die gastehuis het 'n verw...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Aurora, Weskus

Chateau La Terrance bied 'n ontspannende wegbreekplek in die stil dorpie Aurora. Die nostalgiese gastehuis is met 'n Franse flair versier en beskik oor 2 vleuels langs die eienaar se eenheid. Elke vleuel het 2 sla...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Golden Mile, Britanniabaai

Golden Mile Beach House is 'n dubbelverdieping-gastehuis wat op die strand in St Helenabaai geleë is. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Dit is reg langs die plankpaadjie wat na die strand lei. Verblyf wo...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen, Velddrif

Chartwell House is 'n gastehuis in Port Owen, Velddrif aan die Kaapse Weskus. Dis net 140 km vanaf Kaapstad. Port Owen is 'n marina in Velddrif met 3,5 km se waterweë. Die marina word aan 3 kante met die Groot Berg...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
B&B in Velddrif, Weskus

Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële per...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Velddrif, Weskus

Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif. Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 of 3 enkelbeddens wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
B&B in St. Helenabaai, Weskus

Gloria a Dio is gerieflike gastekamer-verblyf in Blueberry Hill, 'n stil woonbuurt in St. Helenabaai. Dit is ongeveer 'n 150 km-natuurskoonrit vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastekamer, gen...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lambertsbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]