Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (71)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (65)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 822 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 822 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uitsig oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn. Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike s...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Weskus, Wes-Kaap

Juffroushoogte is 'n toevlugsoord vir reisigers sedert 1902. Hierdie gasteplaas word beskou as die mees sentrale akkommodasie vir sake- en vakansiereisigers wat die Weskus wil verken. Ons het verskillende akkommoda...


B&Bs binne 200 km vanaf Lambertsbaai

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang bied. Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Abalone Guest House is die perfekte wegbreekplek om vanaf die besige stadslewe te ontsnap en vrede en rustigheid te ervaar. Dit is in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika geleë, halfpad tussen Saldanha en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestaurante, sy hawe en watersports. Dis die ideale basis vanwaar gaste die ander dorpies in die area kan v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en wild om die dam wat steenbokke, duikers, skilpaaie en die Kaapse haas ins...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Country Club

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B is in Myburgh Park in Langebaan geleë. Dié area is bekend vir sy strande, branderplankry-geleenthede, natuurroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Langebaan-strand...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Langebaan, Weskus

Glenfinnan Guest House is in Langebaan in die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié strandmeerparadys is gemáák vir natuur- en watersportliefhebbers. Van die doendinge hier sluit voëlkyk, swem, seilplank- en vlieë...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Porterville, Wes-Kaap

Mossies Nests is 'n pragtig opgeknapte, plattelandse, Victoriaanse huis in Porterville en spog met dennehoutvloere, bekoorlikheid en gasvryheid wat die eienaars se jare in Asië weerspieël. Verblyf is beskikbaar ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Lambertsbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]