Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (66)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 804 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 804 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai

Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ondervinding aan die Weskus. 'n Hartlike welkom wag op jou hier. Kom en ervaar ware Weskus-gasvryhei...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambertsbaai

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp. Daar is 6 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas. Somm...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai

Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, ge...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 72 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Weskus, Wes-Kaap

Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na Namakwaland en verskeie ander bestemmings. Ons bied verbl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Doringbaai, Weskus

Die Anker Guest House is 'n gerieflike gastehuis in Doringbaai wat gaste nooi om 'n outentieke Weskus-ervaring te hê en te ontspan terwyl hulle oor die see tuur. Doringbaai is 'n skilderagtige dorpie wat ideaal is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klawer, Weskus

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers o...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Rooms With a View is tussen die groen wingerde van Mont Pellier geleë, 8 km vanaf Vredendal. Dit bied ontspannende verblyf, 'n uitgebreide verskeidenheid uitstekende wyne, en vir die avontuurlustige gaste is daar o...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Redelinghuys, Weskus

Sandveld Dorpshuys is in Redelinghuys. Hier is heelwat dinge om te doen en sien in die nabye omgewing, soos argeologiese opgrawings, sterrekyk, veldblomme in die lente, watersport, voëlkyk, voetslaan, en walviskyk....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Wes-Kaap

Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome en 'n swembad. Die gastehuis bied verskeie eenhede. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens t...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en bied 'n pragtige en goed versorgde boomryke tuin. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lambertsbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]