Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 705 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 705 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Selfsorg-eenhede

63 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede. Die woonstel is op die eerste verdiepin...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatross Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks saam met 7 ander eenhede geleë. Die eenheid is op...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buite Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Die woonstel is op die grond...

10% af Winteraanbod!
VanafR418
R376
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Languedoc Verblyf is in 'n klein Weskus-vissermandorpie, Lambertsbaai in die Malkopbaai-area en bied gerieflike verblyf in eenhede wat see-uitsigte het of net meters van die see af is. Verblyf is beskikbaar in 3 e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die huis en die woonstel het pragtige see-uitsig...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai

TJ's Self-catering Accommodation is 'n gerieflike kothuis op die eienaar se perseel in 'n aparte gedeelte wat met 'n muur geskei word en 'n privaat ingang en tuin het. Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie met 'n...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Weskus Grotjie skuil in 'n rotsblok op die plaas Steenbokfontein net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat smag na 'n stil, salige wegbreek. Die oopplan-eenheid het 'n slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

96 op Strand is 'n lekker huis weg van die huis in Lambertsbaai wat ideaal is vir 'n vakansie by die see en is groot genoeg vir 'n gesin of 'n groot vriendegroep. Gaste kan koffie drink, skemerkelkies geniet of braa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein geleë, 8 km buite Lambertsbaai. Dis ideaal vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe en die wat net in die natuur wil ontspan. Vir branderplankryers is dit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Farmer Burgers Akkommodasie bied gerieflike plaasverblyf 9 km suid van Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Lambertsbaai is 'n gewilde wegbreekbestemming weens die pragtige wit strande, wildlewe, branders ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Seester Accommodation is 'n ruim dubbelverdiepinghuis wat teen die strand in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë is. Hierdie selfsorghuis kan 6 mense gerieflik akkommodeer. Gaste kan die klank van die see van hul ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas sowat 8 km vanaf Lambertsbaai geleë. Daar is talle grotte, rotstekeninge en argeologiese terreine in die omgewing. Dit is ideaal vir ’n kort wegbree...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Waterfront is in Lambertsbaai en bied gehalteverblyf 30 m van die strand af. Dié houthuis skep 'n unieke, rustige atmosfeer. Gaste kan deur die Weskus Fynbosreservaat tot op die veilige strand stap. Die verblyf be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel is in 'n kompleks saam met 7 ander woonstelle geleë. Dié e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë. Oupa See is perfek vir 4 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 15

Welkom by die Lambertsbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za