Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 79 lekke plekke om te bly
Seemeeu is 'n selfsorghuis met gerieflike slaapplek vir 4 persone in Lambertsbaai, met pratige see-uitsigte vanaf d...
Seester Accommodation bied verblyf in 2 eenhede: die Huis en die Kothuis. Dit is op die seefront van Malkopbaai in ...
Albatross No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buit...
Waterfront is in Lambertsbaai en bied gehalteverblyf net 30 m van die strand af. Die houthuis bied 'n rustige atmos...
Shalom is 'n ruim selfsorgeenheid wat op die eienaars se perseel in Lambertsbaai geleë is. Hierdie rustige vissersd...
Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis op Lambertsbaai se strandfront. Die eiendom spog met 'n pragtige see-uitsi...
Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 u...
Altyd Tuis bied selfsorg-eenhede en is aan die Weskus geleë, omtrent 8 km van Lambertsbaai af. Dit spog met 'n rust...
Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë...
Weskus Grotjie skuil in 'n rotsblok op die plaas Steenbokfontein net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Di...
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer