Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (25)
Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate Selfsorg-eenhede

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Spesiale Aanbod!
VanafR2 200
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Santa Maria at Langebaan Country Estate is 'n vreedsame selfsorghuis wat in die veilige Langebaan Country Estate met sy manjifieke Gary Player-gholfbaan geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne of gholfspelers. Di...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Tranquilidad is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die veilige Langebaan Country-landgoed met mooi uitsigte oor die strandmeer en sonsondergange vanaf 'n beskutte balkon. Die huis is ideaal vir gholftoere of sport-...

Vanaf
R3 026
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Hacker's Haven is 'n selfsorghuis is die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n basis vanwaar die doe+rp se besieswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiepinghuis ...

Vanaf
R1 706
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Marcus Island is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan Country Estate. Dié vakansie-eenheid is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel is ten v...

Vanaf
R3 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfing Family's Dream Home is 'n moderne enkelverdieping-selfsorghuis op die veilige Langebaan Country Estate wat spog met 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player Designs en Black Knight Designs ont...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Perkijt Villa 47a is in die Langebaan Country Estate met die ikoniese Gary Player-gholfbaan geleë. Dié huis is gerieflik, ruim en net 5 minute se stap van die klubhuis en swembad af. Die woonstel is op die eerste...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Grysbokkie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste op die Langebaan Country Estate. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, ’n eetarea en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer het ’...

Vanaf
R2 608
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golf Paradise bied selfsorgverblyf in 'n enkelverdiepinghuis op die Langebaan Country Estate. Die landgoed spog met 'n Gary Player-gholfbaan en is die ideale bestemming vir gaste wat van die strand, watersport, heng...

Vanaf
R1 447
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid is modern en gerieflik en beskik oor gemaklike meubels. Gaste by Country Estate het toegang tot al d...

10% af Weeksdae!
VanafR3 200
R2 880
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Allesvergeten is in die veilige kompleks, Langebaan Country Estate, geleë. Dit is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste en is ideaal vir wegbreke, gholftoere of sport- en branderplankry-naweke. Die huis beskik oor 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]