Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (19)
Myburgh Park (44)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (289)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (254)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 903 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 903 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en wild om die dam wat steenbokke, duikers, skilpaaie en die Kaapse haas ins...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Langebaan

Glenfinnan Guest House is in Langebaan in die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié strandmeerparadys is gemáák vir natuur- en watersportliefhebbers. Van die doendinge hier sluit voëlkyk, swem, seilplank- en vlieë...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B is in Myburgh Park in Langebaan geleë. Dié area is bekend vir sy strande, branderplankry-geleenthede, natuurroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Langebaan-strand...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 281 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Langebaan

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestaurante, sy hawe en watersports. Dis die ideale basis vanwaar gaste die ander dorpies in die area kan v...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Weskus, Wes-Kaap

Juffroushoogte is 'n toevlugsoord vir reisigers sedert 1902. Hierdie gasteplaas word beskou as die mees sentrale akkommodasie vir sake- en vakansiereisigers wat die Weskus wil verken. Ons het verskillende akkommoda...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang bied. Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Abalone Guest House is die perfekte wegbreekplek om vanaf die besige stadslewe te ontsnap en vrede en rustigheid te ervaar. Dit is in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika geleë, halfpad tussen Saldanha en ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Strandkombuis is 'n juweel aan die Weskus en skuil in die duine tussen 'n natuurreservaat en die strand in Yzerfontein. Strandkombuis bied B&B-verblyf, het 'n restaurant en is ook ideaal vir troues en ander geleenth...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Yzerfontein, Swartland

Lewens-Essens B&B on C is in die dorpie Yzerfontein, 'n 'n juweel aan die Weskus. Die 180º-uitsig en die sonsondergange is asemrowend. Dié B&B is aan die seefront, minder as 20 m van die rotse en die see af en al ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Langebaan B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Langebaan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Langebaan akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]