Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 2 - 388 lekke plekke om te bly
Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis i...
Wave and Sea is 'n lieflike drieslaapkamer-selfsorghuis in die hartjie van Langebaan net 150 m vanaf die hoofstrand...
Croeso Guest House is in Langebaan. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf bes...
Langebaan Anchor's Down bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Langebaan, 'n area wat...
Chalky's is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede...
Catalina Cottage is 'n romantiese en ruim selfsorghuis wat sentraal geleë is in Langebaan. Dit is stapafstand van d...
Lagoonside @ 77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer en het 3 aparte selfsorgeen...
Prawn Lagoon is 'n bekoorlike eenheid in Langebaan en dis 600 m vanaf Calypso-strand en 46 km vanaf Columbine Natuu...
Barefootin bied selfsorg-verblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorp Langebaan. Dié bekoorlike strandmeerdorpie ...
French Quarter in Sandbaai bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie en is baie naby die winkels, restaurante...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer