Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Langenhovenpark

4.3 / 5  
volgens 90 resensies
Lees regte resensies van Langenhovenpark van 90 geverifieerde gaste.
Indien jy Langenhovenpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Langenhovenpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langenhovenpark gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langenhovenpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langenhovenpark Gastehuise

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas Ridge, Langenhovenpark

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk. Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation bied bekostigbare, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af. Ve...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langenhovenpark

Olive Garden Guesthouse is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied luukse verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Olive Garden poog om unieke verblyf te bied wat iets...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

Helena's Overnight Accommodation is in Bloemfontein en is gerieflik geleë vir die vakansieganger, sakereisiger en besoeker aan hospitale en skole. Dié gastehuis het 8 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

Park Living Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein en bied 'n verskeidenheid kamers. Dié gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langenhovenpark

Jan Brandt Street is in 'n rustige doodloopstraat in Langehovenpark geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 3 kamers in 'n veilige gastehuis met toegang tot 'n lieflike tuin. Die eerste kamer is 60 m² groot en het ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n stil en rustige voorstad in Bloemfontein met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale opsie as jy vriende besoek, 'n sakereis onderneem, of net deur Bloemfon...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas Ridge, Langenhovenpark

Unirift Guesthouse is in Universitas in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Mimosa Mall en die Bloemgate Winkelsentrum geleë. Die akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers m...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop Small Holdings, Langenhovenpark

Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein wingerd en vrugtebome. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Ons bied 3 stylvolle, gerie...

Verwyder Filters

Jy sien net 11 uit die moontlike 21 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Langenhovenpark

Voorkeurvennoot
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en Grey-kollege. Die kamer het 'n ko...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Rusplek Guesthouse is in Bloemfontein, 'n stad wat bekend is vir sy perdryroetes, restaurante, geskiedkundige besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsmuseum, asook die Nasion...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop, Vredenhof Small Holdings

Korhaan Lodge is in die rustige voorstad, Spitskop in Bloemfontein geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 12 eenhede in 'n rustige tuin. Ses van die eenhede is elk toegerus met 2 enkelbedde...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR455
R364
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basies...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Langenhovenpark gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Langenhovenpark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Langenhovenpark akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za