Indien jy Langstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langstrand akkommodasie
21 lekke plekke om te bly
Lalandi 14 is 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die see en is in Lalandi-kompleks in Langstrand geleë. D...
Long Beach Self-Catering bied gehalte-vakansieverblyf aan die Namibiese Weskus. Die akkommodasie beskik oor 4 sel...
Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n dorpshuiskompleks met 'n uitsig oor die see oorkant die strand in...
Klippies is 'n selfsorghuis teen die Atlantiese See in Langstrand - 'n klein ontwikkeling tussen Swakopmund en Walv...
Burning Shore Hotel is 'n bekoorlike strandfronthotel in Langstrand wat halfpad tussen Walvisbaai en Swakopmund in ...
Beach Gem is 'n pragtige en luukse tripelverdieping-villa in Langstrand, Namibië, reg op die strand met 'n asemrowe...
7 Foreshore is in Langstrand aan die Namibiese kus en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. ...
Dejablue Beachfront Villa is 'n nuut opgeknapte, stylvolle strandfront-villa wat ideaal is vir 'n romantiese wegbre...
Langstrand Self-Catering is 'n vakansiehuis ideaal vir 'n gesin wat in Langstrand in Walvisbaai, Namibië, geleë is ...