Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Leeupoort Vakansiedorp

Ons Sink Huisie @ Leeupoort is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in die Leeupoort Vakansiedorp bied en is ideaal vir gaste wat hou van wildkyk en die bosveld. Die Leeupoort Vakansiedorp is op die R516 net 50 km van T...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Leeupoort Vakansiedorp

Vanaf
R1 300
per nag, vir 1
Gastehuis in Northam, Limpopo

Milton's Guesthouse is sowat 7 km vanaf Northam in die rigting van Thabazimbi in Limpopo geleë. Dié gastehuis het 17 luukse en suite-gastekamers. Elke kamer het lugversorging, DStv, yskassie met 'n vrieshokkie, ...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam, Limpopo

Northam Lionhill Guesthouse is in Northham, tussen Rustenburg en Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 kamer-tipes wat elk smaakvo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Daro Guesthouse is in Northam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dis die ideale huis vir 'n groep familie of vriende. Die huis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, en 2 driek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam, Limpopo

Hush Guest House is in Northam se middestad en bied 'n rustige wegbreek naby alle geriewe. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers, toeriste en Suid-Afrikaners wat die area wil verken. Elke kamer by dié ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Khokwane Lodge is sowat 15 km van Thabazimbi in die voorheuwels van die Berg van Winde wat deel van die Waterbergreeks uitmaak. Die lodge bied rus en vrede, 'n oorvloed wild en verskeie voëlspesies en het 'n ryk Af...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam. Daar is 28 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die eenhede...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Lyon Lodge is op die prentjiemooi plaas buite Thabazimbi. Dit is 5 km vanaf Thabazimbi en bied gaste die ideale geleentheid om wild soos sebras, bokke, rooikatte en luiperds te sien. Die verblyf word in 9 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Kikis Lullaby Guest House is in Thabazimbi, 'n klein dorpie in die Waterberg-area, geleë. Die dorp is die poort na die Bosveld en is die ideale basis vanwaar die bosveld verken kan word. Verblyf word gebied in 9 u...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Maroela Guest Lodge is geleë op Helshoogte, 'n bergreeks met 'n uitsig oor Thabazimbi en die Waterberge, en bied gerieflike akkommodasie 15 km van die Marakele Nasionale Park af. Ons bied verblyf in 5 kamers wat ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Hardekool Guesthouse is 'n vriendelike en verwelkomende gastehuis in Thabazimbi in Limpopo. Die gastehuis is goed geleë met uitgestrekte panoramiese uitsigte oor die dorp en op die majestueuse Kransberge. Verblyf ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

El Shadai Guesthouse is in Thabazimbi, net 2 en 'n half uur vanaf Pretoria naby die Waterberge en Marekele Nasionale Park. Dit ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Ons puik akkommodasie is ook geskik vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Lyon Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die bekoorlike dorp Thabazimbi, Limpopo. Verblyf word in 6 slaapkamers gebied wat elk 'n privaat badkamer het. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en sui...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Echo Mountain Inn bied hartlike gasvryheid, ruim kamers en 'n ongelooflike Afrika-kroeg. Echo Mountain Inn het 'n moderne stedelike Afrika-gevoel en is naby Thabazimbi en die omliggende besienswaardighede. Verblyf ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Bosveld Inn is in Thabazimbi, 15 km vanaf Marakele Nasionale Park en 15 km van die gholfbaan af. Bosveld Inn beskik oor 2 kamers wat geskik is vir 4 gaste. Albei kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer m...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Villa Toscana Guest House is in Thabazimbi in die Waterberge geleë. Dié dorpie is die poort tot die Bosveld en is die ideale basis vanwaar jy die omgewing kan verken. Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 7 en su...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Interlude Guest House is in Thabazimbi geleë en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 6 ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons meer as net 'n gastehuis is. Ons 7 luukse slaapkamers is in 'n rustige omgewing en ons spyskaart is on...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Moretlwa Guesthouse is 'n huis wat as selfsorg- of B&B-verblyf verhuur word. Dit is op 'n kleinhoewe in privaat besit in die Thabazimbi-streek geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaassty...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Marula Cottage, 'n lieflike grasdak plaashuis, is net 4 km buite Thabazimbi geleë. Dit is teen die kant van 'n berg en kyk uit oor Marakele Nasionale Park en die omliggende omgewing en jy het die vrede en rustighei...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za