Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Selfsorg-eenhede

66 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af. Die woonstel het 'n ruim patio waar gaste die uitsonderlike uitsigte oor die see kan geniet. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Palmer's Rock is in Glenmore, Port Edward en bied gehalteverblyf aan 'n groep vriende of gesin. Die see-uitsig is besonders en dit is naby verskeie winkels, restaurante en binne maklike bereik van die swemstrand. ...

20% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Leisure Legacy is in Leisure Bay geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die huis is binne stapafstand vanaf talle swemstrande en kleiner winkels in die buurt. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Leisure Bay Self-catering is 'n deel van 'n houthuis in Leisure Bay en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers de...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 0)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Leisure Bay Beach House is in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay

Big Fish Seaside Cottage is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Leisure Bay, net 5 minute se stap van die strand af. Die huis bied 'n pragtige uitsig vanaf die boonste balkon in Port Edward se rigting en dit is net ...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind! Leisure Bay is een van die beste geheime van die Suidkus. Te danke aan sy prag...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Backer-Huis is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Leisure Bay naby Port Edward, TO strand en Kidds Beach. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lieflike see-uitsig van die patio af en bied slaapplek aan 6 gaste....

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Itongasi Holiday Flat 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Die kompleks is aan die oewer van die Tongazirivier geleë en is lekker naby die hoofstrand. Die woonstel het s...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leisure Bay

Deo Gratia Beach House is in Leisure Bay, Port Edward geleë en bied gehalte vakansieverblyf. Dit is ook lekker naby winkels, restaurante en die strand. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Leisure Bay selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Leisure Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Leisure Bay akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]