Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Ons ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Lemoenkloof

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 tot 6 gaste. ...

25% af Winteraanbod!
VanafR790
R593
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Agathos Bed & Breakfast is in die Paarl geleë en het 'n huislike atmosfeer en omgewing en tuisgemaakte maaltye. Die prentjiemooi Paarl is 'n onverwagse juweel net 40 minute se ry buite Kaapstad. Daar is 1 kothuis ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

De Wingerd Wijnland Lodge skuil in 'n stil woonbuurt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Besoekers wat hier tuisgaan word bederf met uitsigte oor die Grande Roche Wingerde en die ontsagwekkende Hottentots-Hollan...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Mountain Lodge is aan die hange van die Paarl-berge in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande wil Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturiers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Hier aan die hange van die berg onder die waaksame oog van die Paarl-rots sal jy Skinkikofi Manor aantref. Ons bied die ideale verblyf vir moeë reisigers, avontuurlustige verkenners en sakereisigers. Ons is net 3...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry van Kaapstad af en binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]