Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Lemoenkloof

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Tempel Wines is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan 'n gratis wynproesessie en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly. Elke gastekamer het 'n sto...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Kaapse Wynlande

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR760
R684
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

By DOT J J B & B kan jy jou skoene uitskop, ontspan en die gasvryheid geniet. Die gastehuis se doel is om jou verblyf so genotvol en onvergeetlik moontlik te maak. DOT J J B & B is in Paarl geleë en bied gaste 'n ...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
B&B in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Nantes Estate bied luukse verblyf en 'n trouvenue tussen wingerde in die Paarl. Dit spog met 'n majestueuse berg-uitsig. Aangesien die Paarl die hartjie van die Wynland is, word gaste bederf met soveel opsies as dit...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 1)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

De Kleijne Bos Country House is in 1692 gebou en is in die hartjie van die Drakensteinvallei in die Kaapse Wynlande net 3 km van die Paarl af. Dié ou Kaap-Hollandse huis is in 'n 4-ster-gastehuis omskep en bied luu...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Onder die indrukwekkende Klein Drakensteinberge net buite die Paarl is Weldepaardejacht. 'n Weggesteekte juweel wat ons graag met jou wil deel. Ons nooi jou na binne vir oorgenoeg ontspanning tussen wingerde, olyfbo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington, Kaapse Wynlande

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...


B&Bs binne 50 km vanaf Lemoenkloof

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Wellington, Kaapse Wynlande

La Rochelle Accommodation is meer as 'n eeu oud en in die hartjie van die historiese dorpie, Wellington. geleë. Hierdie Victoriaanse huis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang en smaakvol gemeubileer...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Witzenberg Municipality

Aan die voet van die Groenberg, is die historiese dorp Wellington in 'n prentjiemooi vallei op die oewers van die Krommerivier, met die majestueuse Hawequaberge wat wagstaan op sy oostelike grens. Wellington, in die...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Witzenberg Municipality

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoof...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za