Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Welkom by Lemoenkloof Gastehuis wat op die Paarl-wynroete geleë is, stapafstand na Paarl se middedorp en net 50 minute se ry van Kaapstad af. Dié romantiese, Victoriaanse opstal is 'n nasionale monument en dit sal...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl. Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Cape Valley Manor Guest House dateer uit 1853 en is in Paarl. Die huis is sorgsaam gerestoureer, stylvol gemeubileer en het 'n bekoorlike atmosfeer. Dié 4-ster-verblyf waarborg luuksheid, rustigheid, privaatheid en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Domaine Du Preez Guest House is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, op 'n skilderagtige plaas met wingerde en olyf- en suurlemoenboorde wat 'n mens herinner aan die Mediterreense kus. Dié gastehuis het luisterr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Belmonte Gastehuis is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die dorp en omringende berg-areas. Dit is 'n Mediterreense-styl kontemporêre gebou met 2 vloere. Sentraal...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

Olive Tree Lodge is in die Paarl se hoofstraat. Dié gastehuis is die perfekte basis om die Kaapse Wynlande te verken. Verblyf by Olive Tree Lodge word gebied in 6 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Lemoenkloof

[email protected] spog met die Paarlberg as agtergrond en dit is net 5 minute se ry van die middedorp af. Die KWV Wine Emporium is net 6 km van hier af, Fairview Kaas en Wynplaas is 10 km vanaf [email protected], en al wat tussen...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Lemoenkloof

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Groenvlei

5 Konings Accommodation bied verblyf in 10 smaakvolle en suite-kamers in die Paarl. Dié instansie roem hom op aandag aan detail en vriendelike, persoonlike diens. Daar is 4 kamertipes by 5 Konings Accommodation. ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Afrika Pearl is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. Die selfsorg-ee...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Die hartlike gastehuis is in die Paarl se wynlande in die Wes-Kaap. Dit is net 5 km van die KWV Wyn-emporium en 7 minute se ry van die Boschenmeer Gholfbaan af. Die gastehuis het 6 stylvolle kamers, die eenhedehet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]