Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Lemoenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lemoenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lemoenkloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lemoenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lemoenkloof Selfsorg-eenhede

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Plane Tree Cottage is 'n karaktervolle 114-jaar oue huis in die prentjiemooi-Paarl in die Lemoenkloofwoonbuurt. Die eenheid is in die eienaars se huis. Die ingang na die kothuis is deel van die eienaars se huis. 'n ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Upper Mill is 'n lieflike, privaat en luukse selfsorg-eenheid in die hartjie van die Paarl wat teen die hange van Paarlberg en naby verskeie plaaslike besienswaardighede geleë is. Die woonstel is privaat en spes...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

The Light House is in die Paarl geleë en dit bied gemeubileerde verblyf aan 'n gesin of groep van 4. Dié moderne semi-losstaande huis het 'n privaat ingang en 'n privaat tuin voor en agter die huis. Die huis het ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Little Oak Garden Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis in die Paarl met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddeg...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

The Orange Bowl bied verblyf in 'n goed ingerigte selfsorg-gastehuis in die Paarl. Daar is 'n luukse en suite-kamer, wat grens aan 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai en 'n privaat stoep. "A Ro...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Le Petit Dalau is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel langs die hoofstraat in die Paarl geleë is. Daar is slaapplek vir 'n paartjie en die eenheid is naby verskeie besienswaardighede in die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Alea is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in die Paarl. Dié dorp bied 'n plattelandse skoonheid, wynkelders, koffiewinkels, indrukwekkende argitektuur en 'n ryk vrugteproduseringserfenis. Dié ruim kamer het...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Serena's Boutique Self Catering is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die prentjiemooi Paarl geleë. Dié eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Plein Street Apartment bied privaat selfsorgverblyf in 'n stil straat met pragtige eikebome in die Paarl. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat slaapplek vir 6 gaste het. Die selfsorgkamer het slaapplek vir 4 gas...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Lemoenkloof

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Perle unter Der Sonne bied 2 moderne selfsorg-eenhede, Die Huis en Die Ateljee in die hoofstraat van die Paarl in die Wes-Kaap. Dis ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na gemaklike verblyf naby 'n verskeide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]