Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Lichtenburg

3.7 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Lichtenburg van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Lichtenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lichtenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lichtenburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lichtenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lichtenburg Selfsorg-eenhede

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Modern Farm bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in Lichtenburg en is ideaal vir moeë sakereisigers of vakansiegangers wat bietjie wil rus. Dié gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg

Ommihoek Guesthouse is in 'n stil area in Lichtenburg geleë in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dié gastehuis is naby die middedorp, winkels en restaurante. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkame...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg

Hullabaloo Selfsorg is in Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana. Orion is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Retiefs Park, Lichtenburg

Blossoms of May is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes en 'n kind in Lichtenburg. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lichtenburg

DeWetsHof Overnight Accommodation is 'n stylvolle en ruim eenheid in 'n stil woonbuurt in Lichtenburg. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop. Dit is naby die w...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg

Monchelle is 5 km buite Lichtenburg geleë en is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs en gesinswegbreke. Daar heers 'n stil en rustige atmosfeer. Monchelle bied 7 kamers met slaapplek vir 21 gaste. Vyf van die k...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg

Rus-en-Vre is in Lichtenburg geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, en groot hoofweë. Dié eenheid is op 'n woonerf en bied slaapplek aan 2...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Die Gallery Guest House is geleë in 'n rustige plaasomgewing net 5 minute se ry van Lichtenburg se middedorp en 1 km van die R53 af, op die Mmabatho/Lichtenburg/Coligny-hoofpad. Ons is perfek geleë vir sakereisi...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Silver Swan Accommodation is in Lichtenburg geleë en bied verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Gaste kan Kamer 1 met slaapplek vir 4 bespreek, Kamer 6 met slaapplek vir 1, of Kamer 2 met slaapplek vir 1. Da...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Elandsrus bied oornagverblyf in die plaasdorpie Lichtenburg. Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers met en suite-badkamers en basiese selfsorggeriewe. Die slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 1 koningingr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lichtenburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Lichtenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lichtenburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings[email protected]