Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Lochnerhof

The Victorian bied verblyf in 'n Victoriaanse huis wat uit die 1900's dateer, lieflik opgeknap is en in die Strand geleë is. Dis net 40 minute se ry vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers, Queen ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Lochnerhof

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Strand, Helderberg

La Playa B&B bied voortreflike verblyf in die kusdorpie, die Strand, een van die Wes-Kaap se gewildste vakansiebestemmings. Wil jy bietjie ontspan na 'n moeilike dag? Of net wegbreek van jou daaglikse roetine vir '...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Strand, Helderberg

Herbert House B&B is ideaal geleë vir sakereisigers wat graag in 'n stil, ontspanne omgewing wil ontspan na 'n besige dag. Die huis is stapafstand van die strand en verskeie restaurante en koffiewinkels af. Daar i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R712
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

KhashaMongo Gästehaus is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Eienaars Chantal en Robby Langer vermaak hul gaste met hartlike gasvryheid. Die naam KhashaMongo i...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Somer Place B&B bied B&B-verblyf en is in Somerset-Wes geleë. Dié gaste huis is sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Somerset Mall, Cheetah Outreach, Strand Gholfklub en die strand. Somer Place B&B beskik oor 6 sla...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Stellendal Guest House is 'n gastehuis in die Kaaps-Hollandse styl met unieke and outentieke kenmerke. Dié huis met sy pragtige tuin is in die hartjie van Somerset-Wes. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gas...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken. Akkommodasie word in 5 s...

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes. Hierdie instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omtrek. Verblyf by Somerset Sights B&B bestaan uit 3 gaste-suites ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Monte Sereno, Somerset-Wes

Majorca House is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf bied en in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Majorca House ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]